Sondebok

R213,04

Ranna Abramson skuil van die gereg ná die dood van drie mans na aan haar. As ’n guns aan die geheimsinnige Adriana de Klerk gebruik sy en Alex hul dekmantel as joernaliste om ’n aanval op ’n vrou onder Adriana se beskerming te ondersoek. Dit lei hulle na ’n skokkende ontdekking – ’n leidraad oor die verdwyning van ’n matriekmeisie jare gelede.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798167390

Number Of Pages

384

File Size

1.11 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-09-2014