Seisoen van sonde

R247,83

’n Vrou se lyk word na ’n storm op die rotse by Swartvlei gevind – vasgebind aan ’n paal met ’n papie in haar mond. ’n Psigopaat is sistematies besig om mense te elimineer vir sy enigmatiese meester, Minos. Sy laaste teikens is ’n skoenlapperboer op Wildernis en sy assistent. Albei weet van Antenor, ’n regeringsprojek uit die Apartheidsjare.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798153652

Number Of Pages

335

File Size

0.90 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-04-2011