Saartjie se held (#8)

R108,70

Saartjie wil ’n grap vir ’n tydskrif instuur om ekstra sakgeld te verdien, maar sy kan skielik nie aan een dink nie. Sy vra ten einde raad Apie se hulp. Die klein platjie kom dadelik met ’n goeie grap vorendag, maar wat nou gemaak as ons heldin die prysgeld wen? Moet sy dit dan met haar boetie deel?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798154475

Number Of Pages

115

File Size

0.34 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-04-2011