Ridders van die grondpad

R269,57

Nuwe horisonne wink om elke draai wanneer die gewilde misdaadskrywer Deon Meyer en die fotograaf Adriaan Oosthuizen die land se mooiste grondpaaie begin verken.

Hul gunstelingroetes strek oor feitlik die hele Suid-Afrika en is gerig op sowel ervare as aspirantgrondpadryers. Die boek bevat ook ‘n rygids wat die teorie agter avontuurtoer op grondpaaie verduidelik en handige wenke verskaf.

– Meer as 30 roetes word beskryf en gegradeer
– Aangrypende landskapsfotografie
– Kleurvolle kaarte illustreer elke roete
– Gids met praktiese wenke vir grondpadry

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780624056843

Number Of Pages

272

File Size

43.79 mb

Format

EPUB

Published

01-04-2014