Op die toneel

R252,17

’n Veertigtal stories deur een van die gewildste skrywers in Afrikaans. Hier is weer eens stories met humor én met droefheid, van dinge wat verander het en dinge wat dieselfde bly, oor families en oor vreemdelinge. Baasverteller en veelbekroonde joernalis Dana Snyman se geheim is sy respek vir en simpatie met mense.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798153706

Number Of Pages

164

File Size

0.47 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

28-04-2011