Die skrywer vertel eerlik en met humor van sy jare as junior diplomaat in Suid-Afrika Huis in Londen in die onstuimige laat 50- en vroeë 60tigerjare. ’n Onderhoudende boek oor diplomatieke blapse, politieke binnegevegte, geheime agente.
Op ‘n galop na Buckingham-paleis
R234,78
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798159135 |
Number Of Pages | 176 |
File Size | 0.42 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 28-04-2011 |