Ontsnap!

R260,87

Onstuitbaar en vreesloos. Só was die Boerekrygers wat gedurende die Anglo-Boereoorlog uit krygsgevangekampe probeer ontsnap het. Niks sou hulle keer om weer vry te wees nie: nie ‘n moontlike skietdood, ‘n oseaan vol haaie, die gevaar om van ‘n bewegende trein af te spring of ‘n tonnel wat op hulle kon inval nie.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624069980

Number Of Pages

417

File Size

7.04 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

09-02-2015