Norrevok

R230,43

Die maklik begaanbare weë hou vir Johan Bakkes geen aantrekkingskrag nie; nee, vir hom altyd maar die smalle weë wat met bloedsweet gepaardgaan. Dáár waar min ander dit nog gewaag het. Norrevøk, so wil gerugte dit hê, is ’n klein ou dorpie net anderkant Novisibirsk in Siberië. Daar waar dit rérig koud raak, soos in minus-40-grade-koud. Maar as jou naam Bakkes is, is die woord norrevøk min of meer sinoniem met “nooit boedel oorgee nie” . . .

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798154826

Number Of Pages

144

File Size

2.60 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

28-04-2011