’n Onvergeetlike verhaal van liefde oor die kleurgrense in die agtiende eeu. Elisabeth vergesel haar man op ’n ontdekkingsreis na die onherbergsame Kaapse binneland, en wanneer hy sterf, ontferm Adam Mantoor, ’n droster-slaaf, hom oor haar. Hy word haar beskermer in lewensgevaarlike omstandighede.
‘n Oomblik in die wind
R260,87
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798158619 |
Number Of Pages | 192 |
File Size | 0.79 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 22-03-2005 |