‘n Klein lewe

R260,87

Die fassinerende verhaal van ’n wit, middeljarige vrou wat in die laat 1950’s in Suid-Afrika gebore is,  ’n vrou wat vasgevang is binne die beperkings van ’n stelsel, maar met ’n versigtige blik op dinge soos die “tuisland-beleid”, die “expat”-generasie, moederskap, die lewe in Afrika en vele ander betekenisvolle aangeleenthede. Hierdie uiteenlopende invloede word deurlopend teen die agtergrond van haar witheid  beleef.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624054689

Number Of Pages

256

File Size

1.46 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

20-06-2012