Moord in die beloofde land

R256,52

’n Spanningsvolle, intrigrerende roman oor Samuel wat as seun reeds kennis maak met die donker sy van die lewe. Sy inisiasies in die grootmenswêreld (liefde, seks, die “reëls” van die ou Suid-Afrika, joernalistiek), van die 1970’s tot die 1990’s, is vervleg met sy obsessie met die skêrmoordenares Marlene Lehnberg.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798158718

Number Of Pages

256

File Size

0.88 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

31-05-2013