Met die oog op liefde

R82,61

Dokter Naomi Harker is verheug toe sy gekeur word om op ’n mobiele oogkliniek te werk. Sy is diep aangetrokke tot die trein se hoofspesialis, Tony Baxter. Maar Naomi se eks werk ook daar, en dan is daar die apteker, wat weer Tony se eks is . . .

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624070221

Number Of Pages

224

File Size

0.46 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

30-08-2014