Mieke rock uit

R204,35

Geskei op 25, en dít met net ’n BA-graad op haar naam. Wat op aarde gaan Mieke met haarself maak? Onverwags word die band Siek en hul dinge die sleutel tot Mieke se deur na die toekoms – ook al kom niks sonder swaarkry nie.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624054580

Number Of Pages

224

File Size

0.59 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

20-05-2012