‘n Konstante Revolusie

R256,52

Naspers is een van ‘n handjievol maatskappye uit Afrika wat binne een eeu gegroei het tot ‘n globale mededinger met rekordaandelepryse – en dit boonop op die gebied van tegnologie. Dié versameling essays, geskryf deur groot geeste in die Suid-Afrikaanse mediawêreld, gaan oor die boustene van die grootste mediamaatskappy op die kontinent.

Authors

, ,

Language

Publisher

ISBN

9780624069843

Number Of Pages

306

File Size

2.36 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

15-06-2015