Meer as een grens

R234,78

Ben dra nog swaar aan sy ervarings tydens die grensoorlog. Hy glo hy en Alexa het die perfekte verhouding: Sy vra geen vrae oor sy verlede nie en hy vra ook nie oor hare nie. Dan daag ’n ou weermagkennis van Ben op en Alexa verdwyn sonder waarskuwing.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798162883

Number Of Pages

256

File Size

1.21 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

15-11-2013