Pete Smith glo nie aan fantasie en towery nie, maar hy moet sy
siening heroorweeg toe iemand vermoor word en hy op pratende muise en
vlieënde vullisblikke moet staatmaak om hom van hordes seuns-vretende
rotte te red.
’n Lekker avontuurverhaal met skerp dialoog, fyn humor en
interessante, menslike, sowel as fantasiekarakters. Dit is een van
daardie boeke wat jou met die eerste paragraaf intrek en nie los voordat
jy klaar gelees het nie.
Mnr. Humperdinck se wonderlike Watsenaam
R169,57
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798153034 |
Number Of Pages | 280 |
File Size | 0.83 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-04-2011 |