Abraham de Vries vermom sy “kontreiverhale” soms as “ernstige verhale” en sy ernstige verhale as kontreiverhale. Vir sy toegewyde lesers maak dit weinig verskil. De Vries se verhale word gekenmerk deur sy deernis met die buitestander en ’n evokatiewe onuitgesegdheid. Daar is hartseer en humor, lokkende geheime, misterieuse karakters, triekster-elemente. En ’n unieke vertellerstem.
Maar wie snoei die rose in die nag?
R182,61
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798158671 |
Number Of Pages | 128 |
File Size | 0.66 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 05-08-2013 |