Moord-en-roof

R234,78

In die dae toe speurders nog aan hul safaripakke en Grasshopper-skoene uitgeken kon word, was die Moord-en-roofeenheid ewe beroemd as berug. Charles Miller was een van hul topspeurders.

Bloedbesmeerde moordtonele, donker hole, omstrede ondervragingsmetodes en smerige informante was alles deel van sy werk. Vir hom en sy kollegas het die adrenalien van klappende skote later soos ’n dwelm geword.

’n Ware verhaal oor die strewe na geregtigheid en hoe dit tot ’n ongemaklike dans met die donker kant kan lei.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624057598

Number Of Pages

304

File Size

4.56 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

02-09-2013