Maar Tintin in Tibet

R221,74

Hop op. Die trip op die N1 van Stellenbosch na Beaufort-Wes was nog nooit so weird and wonderful soos dié een saam met Annelie Ferreira nie. Dit is soos om van die betaalfoon van ’n B&B op Laingsburg in die donker in te bel en . . . by jouself uit te kom. En in die middel van nêrens, kom jy agter, sien jy óf jou gat, óf ’n wonderwerk.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624063247

Number Of Pages

144

File Size

1.35 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

31-07-2013