Môrester in die hart

R82,61

Jolanda Jansenz, omroeper by ’n Christelike radiostasie, se lewe word onderstebo gekeer toe Tomas Brink, eienaar van die stasie, in ’n motorongeluk omkom. Tomas se broer, Estian, het sy eie idees oor die radiostasie, wat nou skielik sy baba is, én wat die werklike verhouding tussen Jolanda en Tomas was.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624051992

Number Of Pages

224

File Size

0.46 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

28-04-2011