Lobola vir die lewe

R256,52

André P. Brink se eerste enorme bydrae tot “die vernuwing van Sestig”. François Raubenheimer gaan op ’n soeke na identiteit in onder meer Europa nadat hy ontdek dat hy ’n aangenome kind is. Terug in Suid-Afrika ontmoet hy die oudsoldaat Serfontein en knoop ’n verhouding aan met Marie Groenewald. Later verwerp hy haar, met noodlottige gevolge.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798167345

Number Of Pages

192

File Size

0.64 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

30-08-2014