Kopreis

R243,48

Category:

Elke reis het ’n storie en elke storie is ’n reis. Hetsy te voet of per fiets, trein, viertrek-voertuig of vliegtuig. Soos jy aanskuif, deur Suid-Afrika of buite sy grense, word jy blootgestel aan ander plekke, mense, sienswyses en gewoontes. Kortom, solank jy lewe, reis jy. Dis ’n reis in jou kop waar jy moet skerp kyk. En dis net so ’n goeie storie om te vertel.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780795800269

Number Of Pages

192

File Size

0.82 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

18-07-2011