Karolina Ferreira gaan na ’n Vrystaatste dorp om navorsing oor motte te doen. Sy speel saans snoeker in die dorp se hotel, dans oor die naweek en ontmoet ’n verskeidenheid mense. Maar sy raak ook bewus van die geweldpleging in die swart woonbuurt. Geweld en liefde, die openbare en die intens private, word in hierdie roman op ’n indrukwekkende wyse ineengevleg.
Karolina Ferreira
R256,52
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798160001 |
Number Of Pages | 180 |
File Size | 0.73 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 30-09-2013 |