Kamee

R204,35

’n Vars nuwe stem in Afrikaans. Die verhale in hierdie bundel belig uiteenlopende karakters, milieus en temas. Hattingh gooi die net wyd: in een verhaal neem ’n Hindoe-meisie wraak ná haar Joodse kêrel se verraad; in ’n ander word ’n 4×4 die middelpunt van ’n boeretroue. Daar is huwelike wat verbrokkel, ouers en kinders, slagters en vegetariërs, rebelle en randfigure. ’n Stem met sensitiwiteit en insig is egter telkens aan die woord, en bind die verhale nie slegs tot eenheid saam nie, maar dwing die leser tot nadenke.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798169189

Number Of Pages

144

File Size

0.59 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

18-03-2015