Man van Gister is ’n plaasroman wat afspeel teen die agtergrond van die Oos-Vrystaat. Onder die skynbaar vreedsame oppervlak, is daar diep emosionele onderstrome. Die Bruidseisoen bestaan uit twee lang novelles,’n Bruid vir vier Seisoene en Huwelik in die Herfs. In Uur van die Sewester ontdek Clara dat daar vreemde dinge aan die gang is in die Oos-Vrystaatse berge – dwelm- en wapensmokkelary. Vier ontroerende verhale wat aan die leser genot sal verskaf tot op die laaste bladsy.
Helene de Kock Omnibus 9
R221,74
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798157780 |
Number Of Pages | 432 |
File Size | 1.24 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-09-2007 |