Hart van die son

R82,61

Ná uiters traumatiese gebeure in Nadia Pretorius se lewe wat haar in die hof laat beland het, word sy vrygespreek. Sy besluit uiteindelik om vakansie te neem – vir ’n herbesoek aan haar grootwordplek, daar waar alles begin het, waar sy Dimitri ontmoet het…

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624050728

Number Of Pages

224

File Size

0.45 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-09-2011