Getuie

R221,74

Die selfmoord van haar vriendin, Mignon, laat Maggie met meer vrae as antwoorde. In ’n brief vra Mignon vir Maggie om ’n familielid in die tronk te gaan soek. Bea Mostert, ’n eks-Getuie soos Mignon, is tot dertig jaar tronkstraf gevonnis vir ’n onvergeeflike daad. Wat het hierdie vroue tot sulke uiterstes gedwing – en speel hul godsdiens ’n rol?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798158534

Number Of Pages

384

File Size

1.81 mb

Format

EPUB

Edition

2

Published

03-10-2016