Goue gerf

R82,61

Die pragtige Elizabeth Bornman bepaal haar by haar mediese studies. Die man wat haar verower sal iemand moet wees na wie sy werklik kan opsien. Ryk Malan vind Elizabeth onweerstaanbaar, maar hoe moet ’n warmbloedige man met so ’n ysprinses maak?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798157698

Number Of Pages

240

File Size

1.40 mb

Format

EPUB

Edition

2

Published

10-11-2012