Frats

R339,13

Hierdie boeiende en ontroerende roman is gebaseer op die lewensverhaal van Saartje Baartman en verken ’n pynlike moment in ons koloniale geskiedenis. Dit vertel die verhaal van Khoena, ’n vrou van Khoi-afkoms, wat vroeg in die 19de eeu onder valse voorwendsels van die Kaap na Londen toe geneem word om daar as ’n “frats” ten toon gestel te word.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798168113

Number Of Pages

288

File Size

0.96 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

30-05-2014