Gabriella en die hertog van harte

R126,09

Gabriella wil haar oorlede ma se geliefde perd se bloedlyn op hulle plaas in Namibië hervestig. Die soektog lei haar na ’n landbouskool in die Kaap . . . Maar kan ’n Bolandse perdefluisteraar ’n plaasmeisie van Namibië iets oor perde leer?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624073130

Number Of Pages

128

File Size

0.51 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

05-05-2015