Eleanor Baker Omnibus 2

R221,74

In Die Nes kruip Karoline in haar gedagtewêreld vir die werklikheid weg ná ’n traumatiese ervaring. Dokter Duson moet haar uit haar veilige nes probeer lok. In Wêreld sonder einde word mevrou Bildendyk se lewe totaal ontwrig wanneer ’n swaargewonde bendelid op haar drumpel beland.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798154277

Number Of Pages

488

File Size

0.96 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

28-04-2011