Dokter in die huis

R339,13

Dokter in die huis is ’n opgedateerde weergawe van die bekende en geliefde Dr. Jan van Elfen se gesaghebbende mediese boek. Geen familie in Suid-Afrika kan hiersonder klaarkom nie.Dit bevat inligting oor:• Riglyne vir optimale gesondheid • Siektes – oorsake, simptome, diagnose en behandeling • Beserings, operasies, chirurgiese prosedures en medisyne • Mediese toetse • Noodhulp

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624053163

Number Of Pages

784

File Size

7.33 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

15-06-2012