Dis mooiweer en liefde

R82,61

Menantheau le Clerque se stil en kalm lewe word onverwags in ’n heel nuwe rigting gestuur die aand toe sy vir Nick Bender ontmoet.  Maar wanneer Nick in ’n ernstige motorongeluk betrokke is, leer Menantheau langs sy hospitaalbed ook vir dokter Kobus Kruger ken…

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624049500

Number Of Pages

224

File Size

0.43 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-04-2011