Dieper water

R252,17

Op die plaas Diepwater speel die verhaal van Rachel en Hektor Froneman hom af. Hulle is tegelyk minnaars en eggenote, vriende en bitter vyande. Dieper water is ‘n familiesage waarin drie liefdesverhale oor drie tydperke vervleg is. Die kompleksiteit van die liefde en die soeke na die self vorm die tema van hierdie verhaal. Dit gaan in hierdie roman oor die aard van liefde en vertroue en die weerloosheid van die mens as die tydgees oor hom spoel.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798157773

Number Of Pages

544

File Size

1.50 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

09-10-2007