Dokter sonder grense

R82,61

Clare wil haar broer Nick in Sierra Leone gaan soek waar hy vir Dokters sonder Grense werk. Sierra Leone is in ’n bloedige burgeroorlog gewikkel en Clare het ‘n jaar laas van Nick gehoor. Te midde van die gruwels van oorlog, en die gevaar waarin sy dikwels verkeer, moet Clare boonop met hartsake worstel.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624049593

Number Of Pages

224

File Size

0.45 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-09-2011