Die Tyd van die kombi’s

R260,87

Koos Kombuis se vorige outobiografie, Seks & Drugs & Boeremusiek, was pretensieloos, skreeusnaaks én hartroerend. In hierdie memoir skryf hy met dieselfde rou eerlikheid en selfspot oor die mense en gebeure rondom die Voëlvry-toer. Dis terselfdertyd ’n belangrike deel van die onlangse Afrikaanse musiekgeskiedenis – vanaf Piekniek by Dingaan tot by Oppikoppi.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798153720

Number Of Pages

256

File Size

0.90 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

28-04-2011