Die kremetartekspedisie

R234,78

Die verteller is ’n ou slavin wat verslag lewer van haar bestaan vandat sy as jong meisie gevange geneem is, agtereenvolgens deur drie eienaars besit en daarna deur ’n vierde man op ’n ontdekkingsreis deur Afrika geneem is. Eers dros die res van die geselskap en daarna sterf die man en bly die slavin alleen agter. Sy woon uiteindelik in ’n kremetartboom waar sy deur klein mensies versorg en aanbid word en in haar ouderdom in verlatenheid versink. ’n Pragtig liriese roman.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798159999

Number Of Pages

112

File Size

1.65 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

30-07-2013