Koos Kombuis, kulturele guerrilla, is terug. Met ’n styl wat
verbysterend kan wissel tussen erns en luim, tussen Algemeen Beskaafde
Afrikaans en pavement special patois, takel hy die Suid-Afrikaanse, en
veral Afrikaanse, sake van die dag. Hierdie versameling is gekies uit ’n
verskeidenheid skryfsels: rubrieke in koerante (meestal Rapport), artikels in tydskrifte en op webwerwe en – natuurlik – sy blogs. Een van sy nuwe leuses is immers: “Kom laat ons twit.”
Die Reuk van koffie
R239,13
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798153133 |
Number Of Pages | 192 |
File Size | 0.39 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-09-2011 |