Die hart van ‘n wenner

R182,61

In dié heruitgawe van Die hart van ’n wenner fokus Pieter van Jaarsveld op die kernkwessie van persoonlike sukses: emo¬sionele welsyn. Emosionele welsyn is belangrik vir:
* ’n suksesvolle huwelik
* goeie verhoudings
* selfdissipline
* gesondheid
* sosiale gewildheid
* sukses in die werkplek

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796318756

Number Of Pages

256

File Size

1.34 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

20-06-2014