Die dieper droom

R82,61

Toe Midas Hammond, die geldkoning van die dobbelstad Babel, deur ’n hartaanval platgeslaan word, besef hy dat sy lewe bitter arm is aan liefde. So eensaam voel hy, dat hy ’n landwye soektog loods na die kinders uit sy jeughuwelik.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624056058

Number Of Pages

544

File Size

0.44 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

26-11-2012