Nicole was min lus om die vakansie saam met haar ma Weskus toe te kom. Sy wou liewer by die huis bly om Golden Acres, dié ryskool in Pretoria, se perdespringkursus by te woon. Hoe sleg gaan haar vakansiefoto’s nie afsteek teen Chané se Mauritius-foto’s nie? En wat gaan sy heeldag doen tussen ‘n klomp mariene bioloë wat net oor hulle navorsing kan praat? Maar die Weskus is ’n verrassende plek . . . ’n Perdestorie uit die pen van die skrywer van Sonder Chocolate Charlie en Brigadier en die raaiselponie.
City Girl en die swart hings
R126,09
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624069249 |
Number Of Pages | 144 |
File Size | 1.83 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 27-10-2014 |