DF Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme

R343,48

In 1948 het die NG dominee D.F. Malan die Nasionale Party tot politieke oorwinning gelei. Vir die meeste Afrikaners was dit die verwesenliking van ‘n jare lange droom.

Om Malan as mens te verstaan, is om te verstaan hoe die Afrikaners hulself uit die as van die Anglo-Boereoorlog in ‘n nasie omskep het.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624055860

Number Of Pages

459

File Size

8.91 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

19-02-2014