Danda op Oudeur

R156,52

Toe Danda ’n jaar gelede op die vissersdorp Oudeur aangekom het, het hy gedink al sy probleme is opgelos. Maar een aand, nadat die onbekende man op die sypaadjie met hom gepraat het, besef Danda hy weet reeds geruime tyd alles is nie pluis nie. Toe hy ’n afspraak met die onbekende man nakom, raak Danda teen sy sin betrokke by die bedrywighede van die dorp se mees gevreesde bende rampokkers, en ’n afperser wat geduldig wag op die ondergang van die beste man in die wêreld – Danda se eie pa.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624065227

Number Of Pages

208

File Size

1.07 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

20-09-2013