Briewe aan my kinders

R160,87

Eers was die raad bedoel vir Jonathan Jansen se eie kinders – maar dit het gou regoor die web versprei. Jansen het elke dag ’n klein lewenswysheid geskryf, oor enigiets van die liefde tot menswees.Hierdie bundel is goeie outydse raad in ’n 21ste eeuse formaat en sal aanklank vind by oud en jonk.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624057949

Number Of Pages

200

File Size

0.51 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

29-05-2012