Dirk Jordaan se verhaal is ’n verstrengeling van vele herkenbare fasette van die Suid-Afrikaanse werklikheid: die blywende invloed van ’n gewelddadige en polities verdeelde verlede, die spanning tussen ’n vergeldingsdrang en ’n sin vir geregtigheid, en ’n regstelsel wat swaar gebuk gaan onder die gewig van baie ou wrokke. Met sy debuut, Die Jakkalssomer, het Dirk Jordaan gewys hy kán misdaadfiksie skryf; Arendsnesbring hierdie feit doodsekuur tuis. Dit is spannend, aktueel, ’n verhaal van die hoogste kaliber.
Arendsnes
R252,17
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624055334 |
Number Of Pages | 256 |
File Size | 0.58 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 15-09-2012 |