Anna Atoom en die seerower se dolk

R142,61

Anna Atoom se ouers is wêreldberoemde wetenskaplikes, wat gereeld ingeroep word om die wêreld van ondergang red. Die twaalfjarige Anna ontdek tydens haar middagswem ’n seerowerswaard en is vasberade om die gesonke seerowerskip die Chivonne, met al haar skatte, op te spoor.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624053330

Number Of Pages

144

File Size

1.20 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

20-09-2011