Algebra van nood

R204,35

De Lange se se eerste bundel in byna 13 jaar. Baie van die gedigte is oor kenmerkende De Lange-temas en onderwerpe (die homoërotiek, dwelmgebruik, die skryfkuns) en die deurlopende tematiek van nood word met verrassende skakerings oorgedra. Die gedigte is poëties onopgesmuk, met ’n deurleefde deernis met die mens en sy emosionele wêreld. Bekroon met die Hertzogprys vir poësie in 2011.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798154192

Number Of Pages

128

File Size

0.32 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-03-2013