Zackie en Vincent het DRINGEND geld nodig. Zackie besluit om koekies te bak en by die skool te verkoop. Maar ongelukkig is daar ’n vlieg in die salf … oftewel ’n SAPPIGE, WRIEMELENDE wurm in die koekiedeeg!
Authors | |
---|---|
Language | |
Publisher | |
ISBN | 9780799363104 |
Number Of Pages | 52 |
File Size | 2.46 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 31-01-2014 |