Alles by haar nuwe skool is vir Zita vreemd. Die kinders, die kos, die sport, selfs die skoolwerk. Sy verlang terug na Kieriekroek waar sy grootgeword het ”“ ‘n plek wat net soveel kleurvolle karakters het as wat hy swaarkry het.
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780799355758 |
Number Of Pages | 160 |
File Size | 1.18 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-05-2012 |