Nadat haar vorige ou haar verkul het, besluit Annabelle sy stel nie meer in ouens belang nie. Maar dan ontmoet sy ’n blouoog-hunk wat haar laat twyfel … Moet sy dalk weer ’n ou ’n kans gee, of gaan sy weer seerkry?
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780799362862 |
Number Of Pages | 152 |
File Size | 3.27 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-11-2013 |